Jaarboeke

Basiese hematologie en endokrinologie 155


 
Modulekode BGN 155
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Die module fokus op hormoonstruktuur, die meganisme van hormoonwerking en funksie van die onderskeie endrokrienekliere van die mens. Die funksie en samestelling van heelbloed, produksie en funksie van leukosiete, eritrosiete en trombosiete; die verskillende bloedgroepe; en die niere se funksie in bloedsuiwering en beheer van bloedvolume by die mens.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences